#KKNK Emo Adams : Is duidelik

Emo Adams : Is duidelik,
Roekeloos,
5 April.

Die talentvolle Emo Adams en sy span het al twee keer die Absa KKNK se Kanna-prys vir die Beste Musiekproduksie gewen.

Nou is Emo en Basil Appollis terug met selfs meer energie in ’n op en-wakker vertoning waarmee Emo met humor, danspassies en stories die gehoor op ’n musikale reis neem.

Met: : Emo Adams, Sean de Vries, Shaun Francke, Josh January en Grandall Vlotman
Teks: Emo Adams en Basil Appollis
Vertaling en regie: Basil Appollis
Musiek en choreografie: Emo Adams
Vervaardiger: Emo Adams

Genre: Musiek
Taal: Veeltalig
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R 120
Plek: Absa Burgersentrum, Oudtshoorn
Datum: 7 April: 13:00; 9 April: 13:00; 10 April: 19:00; 11 April: 14:00

KKNK 2015

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar