Guy Buttery se kitaar en die instrumente van die Odeion strykkwartet gesels saam as onafhanklike musikale stemme waaruit ’n unieke rits teksture, polifoniese melodieë en poliritmes vloei in die kenmerkende Buttery-styl. Die kwartet dien as mini-orkes en skep die kleur, tekstuur en atmosfeer vir die opvoering.
Met: Guy Buttery, Samson Diamond, Sharon de Kock, Jeanne-Louise Moolman en Anmari van der Westhuizen
Komposisie vir die strykinstrumente: Chris Letcher
Genre: Musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 12 –
Tydsduur: 2 uur (met pouse)
Kaartjies: R70
Plek: Thomas Pringle Hall, Grahamstad
Datum: 4 & 5 Julie 2016
Guy Buttery & The Odeion String Quartet
#NAF16 Guy Buttery & The Odeion String Quartet
Roekeloos
2