#NAF16 The Festival Gala Concert

Vanjaar se gala-konsert by die Nasionale Kunstefees is onder leiding van Richard Cock, met die Oos-Kaapse Filharmoniese Orkes, die Odeion strykkwartet en Avigail Bushakevitz.

Met: Richard Cock, Avigail Bushakevitz, Samson Diamond, Sharon de Kock, Jeanne-Louise Moolman en Anmari van der Westhuizen

Genre: Klassieke musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 8 –
Tydsduur: 2 uur (met pouse)
Kaartjies: R100
Plek: Guy Butler-teater, Grahamstad
Datum: 3 Julie 2016 15h00

Nasionale Kunstefees 2016

The Festival Gala Concert

#NAF16 The Festival Gala Concert


2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar