Saam

 

Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za

Amanda Strydom en Lize Beekman, bekende liedjieskrywers en digtersangers, span in hierdie vertoning hul talente saam vir ‘n unieke musiekervaring.

Saam delf hulle uit hulle musiekskatkis die liedjies wat hul saam komponeer het, die liedjies van hul nuutste albums, asook hulle treffers wat volksbesit geword het. Daar is natuurlik ook stories te vertelle – soos net Strydom en Beekman kan.

KKNK 2009

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar