Stef Bos kyk terug en vooruit na ‘n musikale pad van 25 jaar … en ‘n reis deur die lewe en die wêreld langs die liefde, die drome en die werklikheid en sy stories en songs wat is soos foto’s van die reis.
Ou Meulteater, Paarl
2 Augustus
16h00
R150

