Vir die eerste keer betree die geliefde ‘Gugs Tenors’ die verhoog saam met die vurige diva, Sarah Theron.
Dié uitsondelike ensemble beloof ’n roerende hartsreis vol nostalgie en hartstog. Maak reg vir al jou gunstelingliedere in Afrikaans, Engels en isiXhosa! Maak reg vir tradisie en vernuwing, lag, huil en dans!
Met: Sarah Theron & die Gugulethu Tenors
Regie: Pedro Kruger
Pianis: Lucas Heinen
Kunstekaap Arena, Kaapstad
Wo 29 Jan @ 19:30 | Sa 1 Feb @ 18:30
Kaartjies: R120