‘n Goeie deal

Meraai gooi duim in die warm son. ‘n Dame kry haar jammer en besluit om haar op te laai.

In die motor kan Meraai nie haar oë van die veelkleurige sakkie afhaal wat voor haar voete lê nie.

“Nou wat sou in die oulike sakkie wees?” vra Meraai.
“’n Bottel wyn.” Antwoord die vrou. “Ek het dit vir my man gekry.”

“Nou daai’s ‘n bleddie goeie deal!” antwoord Meraai.

Lewer kommentaar

Leave a Reply