#Suidoosterfees2014 Playland

Dis 1990 se Oujaardagaand wanneer Gideon le Roux met ’n bottel in sy hand vir Martinus Zoeloe by ’n pretpark ontmoet. Martinus, die pretpark se sekuriteitsman en oud Swapo-vegter, het 15 jaar tronkstraf uitgedien vir moord. Dit is ’n allegoriese voorstelling van Suid-Afrika wanneer twee kante van ’n bloedige geveg bymekaar kom.

Met: Mbulelo Grootboom, Albert Pretorius

Skrywer: Athol Fugard
Vertaler: Saartjie Botha
Regie: Albert Maritz

Suidoosterfees 2014

Vr 24 Jan @ 20:00 | Sa 25 Jan @ 20:00 (Voorskou)
Kaartjie: R120
Di 28 Jan @ 20:00 | Wo 29 Jan @ 20:00 | Do 30 Jan @ 20:00 | Vr 31 Jan @ 20:00 | Sa 1 Feb @ 15:00 | 20:00 | So 2 Feb @ 16:00
Kaartjie: R150
Fugard-teater, Kaapstad

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar