#Suidoosterfees2014 Die agtervolger

Die pragtige Bolandse berge wink vier jong vriende om die naweek op ’n staptog daar deur te bring.

Op die oog af verloop alles glad maar in die berge – en in die vier jong harte – skuil egter geheime. Ook die spookagtige bouval waar hulle slaap, bewaar sy eie geheime. En is daar werklik ’n geheime agtervolger op hulle spoor?

Suidoosterfees 2014

Met: Theodore Jantjies & Kim Cloete (slegs op film)
Skrywer: Johann van Lill
Verwerker & Regie: Vicky Davis
Vervaardiger: Herman Pieters

Datum: Di 28 Jan @ 15:00 | Wo 29 Jan @ 15:00 | Do 30 Jan @ 10:00 | Vr 31 Jan @ 10:00 | Sa 1 Feb @ 9:30 | So 2 Feb @ 10:00
Kaartjies: R75
Kaapstad

Lewer kommentaar

Leave a Reply