Vocals & wyn

Daar is min dinge wat die hart so raak soos die suiwer klanke van a cappella-musiek en ’n lekker glasie goeie wyn.

Flip A Coin, in samewerking met Van Loverenwyne, bied ’n produksie aan by die KKNK met ses wyne, ses stemme en ses persoonlikhede in een vertoning.

KKNK 2010

Lewer kommentaar

Leave a Reply