Een leser kan toegang wen tot Pieter Smith en Christo Snyman se Huldeblyk aan Groep 2 op Sondag, 30 Augustus om 17h00!   Om deel te neem aan Roekeloos.co.za en Lefra se kompetisie, kan jy die volgende na 33000 SMS: LEFRA GROEP 2 ROEKELOOS, dan JOU NAAM EN VAN en dan JOU STAD OF DORP.  Dieselfde inligting kan ook per epos gestuur word aan wen@lefra.com met LEFRA & ROEKELOOS GROEP 2 KOMPETISIE as onderwerp.  Wenners sal telefonies gekontak word en die beslissing van die Redakteur is finaal.  SMS’e kos R1,50 elk.

Pieter Smith en Christo Snyman

Lewer kommentaar

Leave a Reply