Geel wateruintjie Gepubliseer deurRoekeloos 19/08/2021 1 Kommentaar op Geel wateruintjie Nymphoides indica Hierdie wateruintjies word soms drywende harte genoem oor die vorm van die blare. Die plant se blare is rond en die blomme geel. Die blomme verskyn in die somer. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email
Lewer kommentaar