Sporrie Gepubliseer deurRoekeloos 21/05/2020 Los kommentaar op Sporrie Heliophila coronopifolia Sporrie is inheems aan die Suidwestelike Kaap. Kweek hulle in vol son in grond wat maklik dreineer. Die plant word sowat 600 mm hoog. Die blou blomme verskyn in die lente. (foto: David J. Stang) Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email