Breekhout / Natalvlamboom

Alberta magna

Die breekhout is enig in sy soort. Die boom het mooi, rooi blomme wat pragtig vertoon op ’n agtergrond van die boom se donkergroen blare. Die blomme sit nog wanneer die blare afgeval het.

Die bome aard ongelukkig nie in die binneland van Suid-Afrika nie, maar floreer aan die kus en is enige aanwins vir ’n tuin, omdat dit so lank blomme dra.

Die boom word tot 13 meter hoog. Dit is ’n beskermde plant in Suid-Afrika en is inheems in Kwazulu-Natal.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply