Rothmannia capensis
Dié boom kom voor in die inheemse woude van Suid-Afrika. Dit is veral volop in die Magaliesberg en aan die Witwatersrand.
Die wildekatjiepiering word tot 12 meter hoog en die stam is of bruin of grys.Blink blare sorg vir ’n digte kruin.
Die blomme is groot en ruik soet. Dit sit aan die punte van die takke. Dit verskyn gewoonlik in Januarie en Februarie, maar dit is nie ongewoon om blomme in ’n ander maand te sien nie. Dit dra ook groen vrugte wat lyk soos ’n klein rugbybal.
mooi blomme, volg asseblief !