Boegoe

Agathosma ovata

Boegoe is klein immergroen struike met aromatiese blare en klein wit blommetjies.

Die plant blom in die lente en word tot 1,75 meter hoog. Plant dit in volle son in grond wat goed dreineer.

Lewer kommentaar

Leave a Reply