Humansdorp harpuisbos

Euryops spathaceus

’n Inheemse, immergroen struik wat in Humansdorp en omgewing voorkom.

Die plant word net sowat 1 meter hoog, maar kan wyd groei. Die blare is blougroen met geel blomme in die herfs en winter verskyn. Indien toestande gunstig is, is die struik oortrek met die blomme.

Die Humansdorp harpuisbos hou van winterreën en grond wat goed dreineer.

Lewer kommentaar

Leave a Reply