Wolharpuisbos

Euryops pectinatus

’n Inheemse, immergroen struik wat in die Suidwes-Kaap voorkom.

Die plant word tot 1 meter hoog. Die geel blomme verskyn in die winter en lente. Indien toestande gunstig is, is die struik oortrek met die blomme.

Die wolharpuisbos hou van winterreën en grond wat goed dreineer.

(foto: Seán A. O’Hara)

Lewer kommentaar

Leave a Reply