Senecio tamoides

Die kanarieklimop is ’n welige immergroen plant wat natuurlik voorkom in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal.

Die plant se geel blomhofies verskyn in die herfs. In die winter sterf die plant terug.

Dit het ’n stut nodig. In die natuur groei dit teen bome op. Dit kan egter gesnoei word om ’n struik te vorm.

Lewer kommentaar

Leave a Reply