Rooistompie Gepubliseer deurRoekeloos 03/06/2021 Los kommentaar op Rooistompie Mimetes cucullatus Die bedreigde rooistompie kom voor in die Suidwes-Kaap en Suid-Kaap. Die struik word tot 1,5 meter hoog, met helderrooi, geel en wit bloeiwyses wat hoofsaaklik van die middel van die winter tot in die vroeë somer voorkom. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email