Sitkamerpalm

Chamaedorea elegans

Hierdie is die ideale palm vir ‘n beskutte of binnenshuise tuin. Dit het oranjegeel blomme.

Plant dit in grond wat maklik dreineer en gee gereeld voeding en water.

Die plant kan droë lug verdra, maar spuit die blare gereeld af. Die plante floreer indien hulle goed kan asemhaal.

Lewer kommentaar

Leave a Reply