Leonurus leonurus
’n Algemene struik in Suid-Afrikaanse tuine wat tot 2 meter lank word. Die lang blomare verskyn in die somer. Die blomme sit in kranse op die nodusse. Die plant se skerp aroma is afkomstig van die blare.
(foto geneem by die Kirstenbosch Botaniese Tuine deur Harvey Barrison)

