Wildekatjiepiering Gepubliseer deurRoekeloos 26/12/2019 Los kommentaar op Wildekatjiepiering Gardenia thunbergii ’n Immergroen boom wat tot 5 meter hoog groei. Dit kan ook as struik geplant word. In die somer dra dit sneeuwit pieringagtige blomme. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email