Brachylaena discolor
Die plant word gewoonlik as ‘n struik geplant, maar jy kan dit ook snoei in die vorm van ‘n klein boompie.
Basies is dit ‘n baie groot madeliefie. Die blare is mooi blink en dit dra roomwit blomme wat in die herfs of lente verskyn – afhangende van waar jy woon.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.


Lewer kommentaar