Vibrator help

Ek wonder of jy ook dink dat ek ‘n baie goeie vriendin is. Ek het nou een dag vir die eerste maal in ‘n seksshop ingestap om ‘n virbrator vir ‘n vriendin te koop. Ja ek weet dat dit is wat meeste mense sê wanneer hulle een koop maar ek het dit regtig gedoen. Ek het ‘n fantastiese sekslewe met my vriend maar hierdie vriendin het ‘n baie ongelukkige huwelik en het 4 jaar laas seks gehad. Ons was twee vriendinne vir wie sy dit vertel het en ons het besluit dat dit die ideale geskenk sou wees. Was sy bly. Ek dink net dat dit dalk ander mense sal aanspoor om dieselfde te doen.

bydrae: Anoniem

Lewer kommentaar

Leave a Reply