Elephantulus namibensis
Die Namib klaasneus kom voor noord van Aus in Namibië.
Hierdie klaasneus is ’n vaal muis, maar het fyn oranjekleurige haartjies oor die bokant van die lyf. Die diertjie het ’n lang, borselagtige stert. Die hare op die onderlyf is baie ligter. Daar is ook wit kringe om die oë.
(Het iemand dalk ‘n foto van ‘n Namib klaasneus?)

Lewer kommentaar