Kitaar my siel

“In Afrikaanse musiek is die woorde alles en die musiek fokkol”, of so iets, het Koos Kombuis op ´n keer gesê. Die 2 Catharinas en die wille kalkoen gee vergestalte aan Koos se definisie van Afrikaanse musiek. Gepluk van enige fancy vere en ander vorme van opgesmuktheid betree hulle die verhoog. Die kitare en ander …