Almero is die afgelope 5 jaar besig om saam met sy broer bekendheid te verwerf as sanger en liedjieskrywer, asook digter en outeur.
Sleutelwoord Argiewe:Almero
Donnerse lag
Die veelsydige en talentvolle Almero het pas ‘n Ghoema-nominasie in die kategorie Beste Alternatiewe Album ontvang en stel ook nou sy derde enkelsnit, getiteld, “Donnerse Lag”, bekend.
