Die amptelike lokprent van Modder En Bloed (Blood And Glory), die nuwe film deur Dark Matter Studios en Collective Dream Films is op 2 Februarie 2016 om 12h00 bekendgestel!
Sleutelwoord Argiewe:Anglo-Boereoorlog
#Woordfees Nicola Hanekom Land van skedels
Land van skedels fokus op die ervaring van vroue in konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boereoorlog.
#Woordfees Jackie Grobler Oorlog-Beeld
Oorlog-Beeld volg die verloop van die Anglo-Boereoorlog in koerantformaat.
#Woordfees Die naweë van die Anglo-Boereoorlog en die rol van die Kaapse Rebelle
Dorothea van Zyl gesels met Bertus Steenkamp en Fransjohan Pretorius oor die naweë van die Anglo-Boereoorlog op die psige van Afrikaners, en die rol wat die Kaapse Rebelle gespeel het.
Lusmaker vir Anglo-Boereoorlog film bekendgestel
Die lusmaker lokprent van die Anglo-Boereoorlog film, Modder en Bloed, is pas bekendgestel.
Donker stroom
Aan die einde van 1896, enkele jare voor die Anglo-Boereoorlog, het die 26-jarige wewenaar en Transvaalse koerantman Eugène Marais na Londen vertrek om in die regte te gaan studeer.
#Aardklop Carel van der Merwe, Donker stroom – Eugène Marais en die Anglo-Boereoorlog
In 1896, kort voor die Anglo-Boereoorlog, vertrek die jong koerantman Eugène Marais na Londen om regte te gaan studeer.
#NAF2015 Cape of Rebels
Cape of Rebels ondersoek twee tydperke in die Suid-Afrikaanse geskiedenis: die Anglo-Boereoorlog en die stryd teen Apartheid.
Ontsnap! Boerekrygsgevangenes se strewe na vryheid
Onstuitbaar en vreesloos.
Kamphoer
Dit is ’n sielkundige riller wat jou tot op die laaste bladsy in sy yskoue greep sal hou.
