#Woordfees Nicola Hanekom Land van skedels

Land van skedels fokus op die ervaring van vroue in konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boereoorlog en het verskeie toekennings ontvang, onder andere die Fiësta vir teaterontwerp en beste nuwe Afrikaanse produksie.

Wim Vorster gesels met die dramaturg, vervaardiger en aktrise Nicola Hanekom.

Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: ATKV-Boektent, Stellenbosch
Datum: 15 Maart 2016, 15:30

Woordfees 2016

Nicola Hanekom Land van skedels,
Roekeloos,
22 Januarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply