#Woordfees Nicol Stassen Die Dorslandtrek

Van Nicol Stassen se boek sê André Wessels dit is “so omvattend en ensiklopedies van aard, dat die legkaart van die Dorslandtrek van 1874 tot 1881 vir alle praktiese doeleindes nou voltooi is”.

Stassen tree in gesprek met Fransjohan Pretorius en Andries Bezuidenhout oor hierdie kragtoer.

Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: HB Thom-Foyer, Stellenbosch
Datum: 11 Maart 2016, 17:00

Woordfees 2016

Nicol Stassen Die Dorslandtrek,
Roekeloos,
22 Januarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar