Gedigte van Ans Ward Dit voel soos ‘n leeftyd Dog net maande het verloop. Ons ken mekaar al so lank Ongelooflike oomblikke nie te verkoop.