Nuwe werklikheid vir 2010 FIFA-wêreldbeker Nuwe tegnologie gaan gebruik word om die 2010 FIFA-wêreldbeker in Suid-Afrika te verkoop aan die wêreld.