Dis as jy weg is
Dat die ‘silver linings’ eerder grys skakeer
En die wyn in my glas galbitter proe
En die flikvlam van die kers in my vensterbank voortdurend protesteer