Cape Ballet Africa keer terug na die Teatro by Montecasino met nóg ’n klassieke emosionele krisis: Swan Lake.
Sleutelwoord Argiewe:Cape Ballet Africa
The Nutcracker – Kaapstad kry ‘n klomp nuwe feetjies
Cape Ballet Africa se weergawe van The Nutcracker land by die Kunstekaap met spits tone.
Intermezzo
Cape Ballet Africa bied ‘n nuwe program van kortwerke aan. Celebrating Tchaikovsky bevat die komponis se mees geliefde werke vir ballet, insluitend Die Slapende Skoonheid, Swanemeer en Die Neutekraker. Desiderata, die geliefde prosagedig deur skrywer Max Ehrmann, vorm die inspirasie vir die versameling choreografiese werke deur Suid-Afrikaanse choreograwe met Marcel Meyer, gevierde Suid-Afrikaanse akteur, wat …
