Oorlog is ‘n kreet. ‘n Lied vir elkeen wat al gevoel het hulle is vasgevang in ‘n stryd met hulself, die wêreld, verhoudings of enige ander uitdaging wat dit laat voel asof oorwinning buite bereik is.