Die Cederberg Kunstefees skop vanjaar af met ‘n musiekproduksie onder regie van Alvin Collison.
Sleutelwoord Argiewe:Cederbergfees
Die Rooibosriel
Sien die jongmense met die oorfone in die ore is mos horende doof en sienende blind, maar Ouma Makkie roep vir Pieternella Boom om die stories wat in die riel opgesluit is, oop te maak.
Tassenberg Rock Show, Cederbergfees
Is dit dagga wat ek ruik? Ek neem aan die persoon wat dit rook het ook die sitplekke uitgepak. Ek hou van sit, maar by ‘n rock show? Is ek terug in Port Elizabeth?
