Die bekendstelling van Rymreise vind by die Leipoldt-Nortier biblioteek in Clanwilliam plaas.
Sleutelwoord Argiewe:Cederbergfees
Spontaneous Embellishment in Clanwilliam
Spontaneous Embellishment se deurdagte verwerkings met interesante frasering en ritmes spreek van knap musikante en baie ondervinding.
Weskus-Party
Geniet ‘n aand vol Weskus-jolyt vir die hele gesin aangebied deur Basjan, Zandrug Aartappels en die Clanwilliam Gholfklub.
So ‘n bek moet jêm kry
Wat lê lekkerder op die tong as ‘n Afrikaanse idioom?
Jou Triller Show
Die aap is uit die mou – Michael Jackson is tall, dark en … Afrikaans!
Konsert by Die Bergteater
Geniet weer die jaarlikse saamkuier by die Bushman’s Cave Bergteater met Arno van Zyl en sy vriende uit die vermaaklikheidswêreld, as ‘n voorlopertjie tot vanjaar se Cederberg Kunstefees.
Skilderswerkwinkel
‘n Werkwinkel by vanjaar se Cederberg Kunstefees wat op almal gerig is – van beginners tot kenners.
Ouma en Oupa sit op die stoep
Komedie met skreeusnaakse sketse van grepe uit die lewe van die 60-jarige.
Shirley Valentyn
Watter rol speel logic tog in die huwelik?
Lara Smit – Boernooi
‘n Groot ensemblestuk oor Lara Smit, ‘n rebelse boeremeisie wat moeg is vir pa en ma se oordrewe konserwatisme, die Afrikaner se hardkoppigheid, en politici se speletjies met mense se lewens.
