Die Colorado rivierpadda skei ’n stof af wat ’n mens baie gelukkig maak.
Sleutelwoord Argiewe:Colorado
Amerikaanse state wettig dagga
Colorado en Washington het Woensdag 7 November die eerste Amerikaanse state geword om die besit en verkoop van dagga vir ontspanningsdoeleindes te wettig.
