Wêreldberoemde pianis Cristina Ortiz tree op in Kaapstad

Op Sondag 5 Februarie het Kapenaars die geleentheid om die wêreldberoemde Brasiliaanse pianis Cristian Ortiz se kunstenaarskap te ervaar. Die gevierde pianis wat bekend is vir haar passievolle vertolkings en spontane verhoogpersoonlikheid sal by die Hugo Lambrechts Auditorium in Parow optree. Cristina Ortiz se natuurlike musikaliteit, meestervolle vakmanskap en toewyding aan verfynde spel het vir …