François Verster vertel aan Dana Snyman van sy avonture tydens basiese opleiding en sy dienspligtyd as onderwyser vir Boesmankinders op die basis Omega.
Sleutelwoord Argiewe:Dana Snyman
#Woordfees Dana Snyman In die bloukamp
In sy nuutste boek, In die blou kamp, boekstaaf Dana Snyman 100 van sy ware ontmoetings: ontmoetings met mense, maar soms ook met dinge soos die vleispastei of tuisgemaakte braai-apparate.
#Aardklop Dana Snyman en Amore Bekker: In die blou kamp en Hartstories
Dana Snyman en Amore Bekker is soos vinkel en koljander – die een is so geliefd soos die ander. En by Clover Aardklop is hulle saam op een verhoog.
Dana Snyman: Woordsmous, vakman, skrywer
“Ek het gaan wegkruip op Touwsrivier se stasie want ek was bang om kroeg toe te gaan …”
Dana Snyman vertel stories: Magrieta se storie
“Iets pla vir Dana. Ek is orraait Magrieta, sê ek. Moenie worry nie …”
Dana Snyman vertel stories: Kitte se storie
“Ek staan hier langs die pad naby Parys waar sy my afgeneem het. Ek is klaar met Vanderbijl”
Dana Snyman vertel stories: Die tannies stoot die bus …
“Toe breek die bus en die tannies moet uit klim en stoot …”
Dana Snyman vertel stories: Die tannies oppad weeshuis toe …
Dana Snyman gesels met Ilse Salzwedel oor sy boek In die blou kamp en vertel die storie van die tannies oppad weeshuis toe.
In die blou kamp
Dana Snyman is volksbesit.
#innibos Die Klaagliedere van ds. Tienie Benadie
Die Klaaglierdere van ds. Tienie Benadie vertel die storie van ’n middeljarige predikant van ’n sukkelende Afrikaanse gemeente.
