Journey is ‘n eenman-vertoning van ongeveer 50 minute. Dit is bewegings-teater waarin komposisies vir die liggaam vervleg word met gesproke teks oor reis.