Drie debuutproduksies by die 20ste Absa KKNK is voor in die koor met Kanna-nominasies in verskeie kategorieë. Dogma, Rondomskrik en Samsa-masjien het elk ses nominasies ontvang.
Sleutelwoord Argiewe:Edwin van der Walt
#KKNK Braai
’n Onthutsende nuwe Afrikaanse drama, uit die pen van die bekroonde joernalis Willemien Brümmer oor dit wat gebeur wanneer gesinspolitiek en landspolitiek hande vat.
