Wat die hart van vol is loop die mond van oor, oftewel so sê die mense. Maar wat gemaak as jou hart skielik leeg voel, en verlang na iets wat jy om jou sien maar nie self ervaar nie?