Vera Lynn 1917-2020 Die Britse sangeres, liedjieskrywer en aktrise Vera Lynn is 18 Junie 2020 oorlede in die ouderdom van 103 jaar.