Groot rolprentmaatskappye is nie skaam om oppervlakkige blonde idole te skep, die grooste klomp snert aan kinders te verkoop en my nog boonop die aapstuipe te gee nie.