Vanjaar se P.P.C. Imaginarium-wenners is verlede week aangekondig.
Sleutelwoord Argiewe:Imaginarium-toekennings
Uitstalling van Imaginarium-finaliste
Die P.P.C. Imaginarium-toekennings is in 2014 geloods en finaliste ding mee om een van die dikste beursies sovêr dit Suid-Afrikaanse kuns en ontwerp aangaan.
