Jacques Pauw ontbloot die donkerste geheim aan die hart van Jacob Zuma se korrupte regering: ’n kankeragtige kliek wat die president se vyande uitskakel en die wetstoepassingsagentskappe lamlê deur van die goeie mans en vroue ontslae te raak.
Sleutelwoord Argiewe:Jacques Pauw
Moord en verkragting onder die soeklig by Absa KKNK
Die geweld-fenomeen het opnuut die land in rou gedompel.