1952. Doris Day en Frankie Laine het ’n internasionale treffer met “Sugarbush” wat na bewering deur Josef Marais geskryf is.
Sleutelwoord Argiewe:Jenny Stead
Crossing
Die Makendast Teater Groep is terug met ´n nuwe werk Crossing (ook bekend as Drif) geskryf deur die alom bekende outeur, Reza de Wet. Floyed de Vaal is die produsent en artistiese direkteur van die groep wat hierdie bonatuurlike verhaal vertolk. Twee susters, Hermien en Sussie (Vertolk deur Erica Wessels en Leigh Graves) wie drenkelinge …
Oom Wanja haal vier Fleur du Cap-toekennings
Die produksie Uncle Vanya / Oom Wanja het onlangs vier van die belangrikste Fleur du Cap-teatertoekennings ingeoes.
