‘n Geknars soos iemand wat homself omdraai op ‘n gruisblad is hoorbaar. Dan ‘n sug en die geluid van iemand wat teen iets aanbeur.
Sleutelwoord Argiewe:Johan Schoeman
Rita
So in die stap besluit hy: kompromie-sluit. Dit was en is nog altyd die wortel van alle kwaad, veral vir fyngeestiges.
Die Eksperiment
Pieter Meyer stoot die deur van die spreekkamer toe, draai om en bekyk die vertrek. Dit lyk koud en afsydig, asof dit iemand anders s’n is. So, dis waartoe dit gekom het, al die jare se swoeg en sweet. ‘n Kamer waar mense heen kom om gehelp te word. Gehelp met wat? Erger nog, deur …
